Die Bybel maak ‘n voorspelling oor Jesus in Maleagi 3:2. Ons lees daar dat Jesus soos seep is. Seep beteken een ding vir ‘n kind…
Metafore oor leierskap – Leiers as pilare
In GalasiĆ«rs 2:9 staan daar: “Toe hulle dan ingesien het dat God my hierdie voorreg gegee het, het Jakobus, Sefas en Johannes, wat beskou is…
Wapenrusting van God Virtuele Toer
Die wapenrusting van God, soos beskryf in EfesiĆ«rs 6, gebruik beeldende taal om die werking van verskillende geestelike konsepte te verklaar. Dit beelde is verstaanbaar…
Video. Die Heilige Gees as Wind
Kaartspel-liga: Registrasie
Metadisciple in English – Other languages available
The book about 52 of the Metaphors in the Bible is also available in English. Most of the lessons are also available in Zulu. Send…
Video. Die Woord van God as heuning
Virtuele Realiteit. God as lig
Volg gerus die virtuele realiteit-toer na ‘n ligtoring toe. In 1 Johannes 1 vers 5 lees ons van God as lig. Op watter maniere is…
Kampe. Klimmuur – Die Christen as Atleet
Idees vir jou gemeente of selgroep se volgende funksie of kamp: Klimmuur om die metafoor ‘die Christen as Atleet’ prakties te illustreer.
Kampe. Vissers van mense – begin by die gesin
Hier is ‘n idee vir jou gemeente se volgende funksie of kamp: Pa en kind visvangdag om die metafoor ‘Vissers van mense’ prakties uit te…